Byvoordele gewaarborg - Elsa Winckler

Byvoordele gewaarborg

By Elsa Winckler

  • Release Date: 2015-10-01
  • Genre: Romance

Description

Regard van Niekerk het lankal besluit om nie ernstig oor vroumense te raak nie. Tot hy op ’n doodgewone Maandag amper een raakry wat met ’n skilpad in haar hande in die middel van die pad staan!